Die agt en cherries...

Die agt en cherries...
Showing posts with label Rolf. Show all posts
Showing posts with label Rolf. Show all posts

Let's play dress-up!

 Click om meer te sien van Chris, Reino en Rolf!

Jumping Castle Day...


Vir meer, click op een van die groep foto's.

Wag in spanning...

Het nou net 'n nugget of hope gekry. My pa ken 'n ou wat se dogter gan en hy werk by die weermag. Hy se sy dogter was Vrydag gebel en sy gan Maandag. Maar wat hy se is dat elke deel van die weermag, b.v. Navy, Lugmag, Army ens. het verskillende oproep tye. Die lugmag sin gan omtrent eers in Maart, April wees! So daars darrem hoop dat ek nog gebel gan word en dalk gan ons 'n bietjie later. Dis wat ek hoop. As ek nie kan gan nie trek ek by julle in en julle betaal vir die drank probleem wat ek gan he as ek nie opgeroep word nie...