The Losers

Go to heaven for the weather and to Hell for the company...

Die agt en cherries...

Die agt en cherries...

You can't reason with the universe, Mr. de Villiers...


3 comments:

The man... The legend...

No comments:

1+1=3

=
No comments:

Die poll het gepraat...

No comments:

Let's play dress-up!

 
 Click om meer te sien van Chris, Reino en Rolf!

No comments:

Creepers Be Creepin'

Dis 'n game natuurlik. Was bored to maak ek dit.
3 comments:

Jumping Castle Day...


Vir meer, click op een van die groep foto's.
No comments:
Older Posts Home
Subscribe to: Comments (Atom)

Christiaan

Christiaan

Pierre

Pierre

Mulet

Mulet

Hendre

Hendre

Marius

Marius

Hein

Hein

Reino

Reino

Rolf

Rolf

Verkies julle Marius met of sonder 'n oor?

Die Hoof se Tjommies...

Hier is maar net 'n klein blog vir die Losers, die 8 ouens wat saamgestaan en die Hoof deurmekaar gemaak het. Wie nie vertrou is nie en wat nooit gewerk het in wiskunde nie. Wat soveel kak kon praat en opmaak dat dit scary is en waar elkeen 'n legend is.

Maak hierdie julle tweede Facebook. Stuur my foto's of text of whatever om hier op te sit. Enige iets wat julle vir mekaar wil wys al is dit net grappies of foto's met memories.

Wat maak almal?

Reino: Swot Industrial Design by Tswane University. Hy het tot sy eie plekkie in Pretoria!

Christiaan: Gaan Vliegskool toe in Port Alfred. Nuf said. Verder is alles confidential.

Marius: Vat 'n gap jaar en gaan werk in Joburg. Ongelukkig wil hy sy oor reg maak, so hy gaan moeiliker wees om te herken op 'n wanted poster.

Hein: Swot applied psychology in Rosebank.

Hendre: Swot bemarking in Centurion.

Mulet: Werk tydeliks by 'n Tattoo parlour op Ontdekkers.

Pierre: Gan vir ses maande by 'n lodge in die wildtuin werk. Hy doen op die oomblik niks en sit op sy gat en soek vir aliens...

Rolf: Werk nou in 'n fabriek. Daar is baie stof. En splinters.

Roer jul gatte...

Roer jul gatte...
Stuur asb. 'n kort storie in oor die vriendekring! beste storie se skrywer kry "Pel Vannie Maand"! My Email is rolf.viljoen@gmail.com.

Labels

  • Almal (2)
  • Christiaan (8)
  • Hein (3)
  • Hendre (1)
  • Marius (2)
  • Mulet (1)
  • Pierre (5)
  • Reino (2)
  • Rolf (5)
  • Skool (8)
Awesome Inc. theme. Theme images by hdoddema. Powered by Blogger.