Die agt en cherries...

Die agt en cherries...

Wag in spanning...

Het nou net 'n nugget of hope gekry. My pa ken 'n ou wat se dogter gan en hy werk by die weermag. Hy se sy dogter was Vrydag gebel en sy gan Maandag. Maar wat hy se is dat elke deel van die weermag, b.v. Navy, Lugmag, Army ens. het verskillende oproep tye. Die lugmag sin gan omtrent eers in Maart, April wees! So daars darrem hoop dat ek nog gebel gan word en dalk gan ons 'n bietjie later. Dis wat ek hoop. As ek nie kan gan nie trek ek by julle in en julle betaal vir die drank probleem wat ek gan he as ek nie opgeroep word nie...

Agter die nette...

Marius in Aksie...


In Stilbaai...

Know your Meme...

Click op hom om beter te sien...

Christiaan het sy Chopper Learners...


Dis hoe dit gedoen word!


They grow up so fast...

Pierre Parow

Jy dink jy's cooler as ekke!